Deuteronomium 4:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Want Jehovah jou God is ’n verterende vuur,+ ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis.+ Nahum 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Wie kan voor sy veroordeling standhou?+ En wie kan teen sy gloeiende toorn+ opstaan? Sy woede sal beslis soos vuur uitgestort word,+ en weens hom sal die rotse uitmekaargeruk word. Hebreërs 12:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Want ons God is ook ’n verterende vuur.+
6 Wie kan voor sy veroordeling standhou?+ En wie kan teen sy gloeiende toorn+ opstaan? Sy woede sal beslis soos vuur uitgestort word,+ en weens hom sal die rotse uitmekaargeruk word.