31 “En ek sal jou grens vasstel van die Rooi See af tot by die see van die Filistyne en van die wildernis af tot by die Rivier;+ want ek sal die inwoners van die land in julle hand gee, en jy sal hulle beslis voor jou uit verdryf.+
24 En hy sal hulle konings beslis in jou hand gee,+ en jy moet hulle naam onder die hemel uit vernietig.+ Niemand sal teen jou standhou+ totdat jy hulle uitgeroei het nie.+