Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 17:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En die volk het met Moses begin rusie maak en gesê:+ “Gee vir ons water sodat ons kan drink.” Maar Moses het vir hulle gesê: “Waarom maak julle rusie met my? Waarom hou julle aan om Jehovah op die proef te stel?”+

  • Numeri 11:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En die gemengde skare+ wat onder hulle was, het aan ’n selfsugtige verlange uiting gegee,+ en ook die kinders van Israel het weer begin huil en gesê: “Wie sal vir ons vleis gee om te eet?+

  • Numeri 16:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hulle het voor Moses opgestaan, hulle en tweehonderd-en-vyftig man van die kinders van Israel, owerstes van die vergadering, manne wat uit die samekoms opgeroep was, manne van naam.

  • Numeri 25:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En die vroue het die volk na die offerandes van hulle gode kom uitnooi,+ en die volk het begin eet en hulle voor hulle gode neergebuig.+

  • Deuteronomium 31:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Want ek—ek ken jou opstandigheid+ en jou hardnekkigheid+ goed. As julle, terwyl ek vandag nog by julle in die lewe is, opstandig in julle gedrag teenoor Jehovah was,+ hoeveel te meer dan ná my dood!

  • Deuteronomium 32:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Hulle het self verderflik gehandel;+

      Hulle is nie sy kinders nie, die gebrek lê by hulle.+

      ’n Verdorwe en verdraaide geslag!+

  • Nehemia 9:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “En hulle, ja ons voorvaders, het vermetel gehandel+ en hulle nek verhard,+ en hulle het nie na u gebooie geluister nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel