Eksodus 32:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Daarna het Moses omgedraai en teen die berg afgeklim+ met die twee tafels van die Getuienis+ in sy hand, tafels waarop daar aan al twee kante geskryf was. Aan weerskante was daar op hulle geskryf.
15 Daarna het Moses omgedraai en teen die berg afgeklim+ met die twee tafels van die Getuienis+ in sy hand, tafels waarop daar aan al twee kante geskryf was. Aan weerskante was daar op hulle geskryf.