Eksodus 32:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En Moses het die aangesig van Jehovah sy God versag+ en gesê: “Waarom, o Jehovah, sou u toorn+ ontvlam teen u volk wat u met groot krag en met ’n sterk hand uit Egipteland uitgelei het? Psalm 99:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Moses en Aäron was onder sy priesters,+En Samuel was onder dié wat sy naam aangeroep het.+Hulle het Jehovah aangeroep, en hy het hulle bly antwoord.+
11 En Moses het die aangesig van Jehovah sy God versag+ en gesê: “Waarom, o Jehovah, sou u toorn+ ontvlam teen u volk wat u met groot krag en met ’n sterk hand uit Egipteland uitgelei het?
6 Moses en Aäron was onder sy priesters,+En Samuel was onder dié wat sy naam aangeroep het.+Hulle het Jehovah aangeroep, en hy het hulle bly antwoord.+