15 Daarna het Moses omgedraai en teen die berg afgeklim+ met die twee tafels van die Getuienis+ in sy hand, tafels waarop daar aan al twee kante geskryf was. Aan weerskante was daar op hulle geskryf.
28 En hy het veertig dae en veertig nagte daar by Jehovah gebly. Hy het geen brood geëet en geen water gedrink nie.+ En hy het die woorde van die verbond, die Tien Woorde, op die tafels geskryf.+