Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 89:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Die hemel behoort aan u,+ ook die aarde behoort aan u;+

      Die vrugbare land en alles wat dit vul+—u het dit gegrondves.+

  • Psalm 115:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Wat die hemel betref, aan Jehovah behoort die hemel,+

      Maar die aarde het hy aan die mensekinders gegee.+

  • Jesaja 66:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 66 Só het Jehovah gesê: “Die hemel is my troon+ en die aarde is my voetbank.+ Waar is die huis dan wat julle vir my kan bou,+ en waar is die plek dan wat my rusplek sal wees?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel