Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 29:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Aan u, o Jehovah, behoort die grootheid+ en die mag+ en die luisterrykheid+ en die voortreflikheid+ en die waardigheid;+ want alles in die hemel en op die aarde behoort aan u.+ Aan u behoort die koninkryk,+ o Jehovah, u wat u ook as hoof oor alles verhef.+

  • Psalm 24:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Aan Jehovah behoort die aarde en alles wat dit vul,+

      Die vrugbare land en dié wat daarop woon.+

  • 1 Korintiërs 10:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 want “aan Jehovah+ behoort die aarde en alles wat dit vul”.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel