Deuteronomium 4:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 “En tog lewe jy nog, omdat hy jou voorvaders liefgehad het sodat hy hulle saad ná hulle uitgekies het+ en jou voor sy oë met sy groot krag uit Egipte uitgelei het,+ Psalm 105:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 O saad van Abraham, sy kneg,+O kinders van Jakob, sy uitverkorenes.+
37 “En tog lewe jy nog, omdat hy jou voorvaders liefgehad het sodat hy hulle saad ná hulle uitgekies het+ en jou voor sy oë met sy groot krag uit Egipte uitgelei het,+