Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 34:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Toe het hy gesê: “As ek nou guns in u oë gevind het, o Jehovah, laat Jehovah dan asseblief in ons midde saamgaan,+ want dit is ’n hardnekkige volk,+ en u moet ons oortreding en ons sonde vergewe,+ en u moet ons as u eiendom neem.”+

  • Deuteronomium 9:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En jy moet weet dat dit nie weens jou regverdigheid is dat Jehovah jou God hierdie goeie land aan jou gee om dit in besit te neem nie; want jy is ’n hardnekkige volk.+

  • Deuteronomium 31:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Want ek—ek ken jou opstandigheid+ en jou hardnekkigheid+ goed. As julle, terwyl ek vandag nog by julle in die lewe is, opstandig in julle gedrag teenoor Jehovah was,+ hoeveel te meer dan ná my dood!

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel