Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Jah is my sterkte en my mag,+ want hy kom tot my redding.+

      Hy is my God, en ek sal hom prys;+ my vader se God,+ en ek sal hom verhef.+

  • Psalm 105:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 Sodat hulle sy voorskrifte sou onderhou+

      En sy wette sou bewaar.+

      LOOF Jah!+

  • Openbaring 19:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En ek het iets gehoor wat soos ’n stem van ’n groot menigte was en soos ’n geluid van baie waters en soos ’n geluid van swaar donderslae. Hulle het gesê: “LOOF Jah,+ want Jehovah ons God, die Almagtige,+ het as koning begin heers.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel