15 “En as jy nie na die stem van Jehovah jou God luister deur al sy gebooie en sy insettinge sorgvuldig te onderhou wat ek jou vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor jou kom en jou inhaal:+
30“En wanneer al hierdie woorde oor jou kom, die seën+ en die vloek,+ wat ek jou voorgehou het, en jy dit weer ter harte geneem het+ onder al die nasies waarheen Jehovah jou God jou verstrooi het,+