9“Hoor, o Israel, jy trek vandag deur die Jordaan+ om in te gaan en nasies uit hulle besitting te verdryf wat groter en magtiger is as jy,+ stede wat groot en tot aan die hemel versterk is,+
11 “Gaan deur die kamp en beveel die volk en sê: ‘Maak vir julle padkos gereed, want oor drie dae trek julle deur hierdie Jordaan om in te gaan en die land in besit te neem wat Jehovah julle God julle gee om dit in besit te neem.’”+