Deuteronomium 5:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En julle moet sorgvuldig doen net soos Jehovah julle God julle beveel het.+ Julle mag nie regs of links afwyk nie.+ Deuteronomium 12:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Elke woord wat ek julle beveel, moet julle sorgvuldig uitvoer.+ Julle mag niks daarby voeg of daarvan wegneem nie.+ Psalm 119:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 U het u bevele op gebiedende wyse gegee+Sodat dit sorgvuldig onderhou moet word.+ 1 Johannes 5:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want dít is wat die liefde+ vir God beteken, dat ons sy gebooie bewaar;+ en tog is sy gebooie nie swaar nie,+
32 En julle moet sorgvuldig doen net soos Jehovah julle God julle beveel het.+ Julle mag nie regs of links afwyk nie.+
32 Elke woord wat ek julle beveel, moet julle sorgvuldig uitvoer.+ Julle mag niks daarby voeg of daarvan wegneem nie.+
3 Want dít is wat die liefde+ vir God beteken, dat ons sy gebooie bewaar;+ en tog is sy gebooie nie swaar nie,+