2 dan moet jy van die eerstelinge+ van al die vrugte van die grond neem, wat jy sal inbring uit jou land wat Jehovah jou God aan jou gee, en jy moet dit in ’n mandjie sit en na die plek gaan wat Jehovah jou God sal uitkies om sy naam daar te laat woon.+