Deuteronomium 4:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Want ek sterf in hierdie land.+ Ek trek nie deur die Jordaan nie, maar julle trek daardeur, en julle moet hierdie goeie land in besit neem. Deuteronomium 9:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Hoor, o Israel, jy trek vandag deur die Jordaan+ om in te gaan en nasies uit hulle besitting te verdryf wat groter en magtiger is as jy,+ stede wat groot en tot aan die hemel versterk is,+
22 Want ek sterf in hierdie land.+ Ek trek nie deur die Jordaan nie, maar julle trek daardeur, en julle moet hierdie goeie land in besit neem.
9 “Hoor, o Israel, jy trek vandag deur die Jordaan+ om in te gaan en nasies uit hulle besitting te verdryf wat groter en magtiger is as jy,+ stede wat groot en tot aan die hemel versterk is,+