24 Wat my kneg Kaleb+ betref, omdat hy ’n ander gees het en hy my volkome bly volg het,+ sal ek hom beslis in die land bring waarheen hy gegaan het, en sy nageslag sal dit in besit neem.+
9 Gevolglik het Moses daardie dag gesweer en gesê: ‘Die land waarop jou voet getrap het,+ sal joune en jou seuns s’n word as ’n erfdeel tot onbepaalde tyd, omdat jy Jehovah my God volkome gevolg het.’+