Deuteronomium 4:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 En jy moet sy voorskrifte+ en sy gebooie onderhou wat ek jou vandag beveel, sodat dit met jou en jou kinders ná jou goed mag gaan,+ en sodat jy jou dae mag verleng in die land wat Jehovah jou God aan jou gee,+ vir altyd.” Jesaja 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 SÊ dat dit goed sal gaan met die regverdige,+ want hulle sal die vrug van hulle handelinge eet.+
40 En jy moet sy voorskrifte+ en sy gebooie onderhou wat ek jou vandag beveel, sodat dit met jou en jou kinders ná jou goed mag gaan,+ en sodat jy jou dae mag verleng in die land wat Jehovah jou God aan jou gee,+ vir altyd.”