Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 11:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Ook die vark,+ want hy het gesplete hoewe en die hoewe is heeltemal gekloof, maar hy herkou nie. Hy is vir julle onrein.

  • Jesaja 65:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 wat tussen die grafte sit,+ wat ook die nag in die waghutte deurbring, wat varkvleis eet,+ terwyl die sous van bedorwe dinge+ in hulle houers is;

  • Jesaja 66:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Dié wat hulleself heilig en hulleself reinig vir die tuine+ agter een wat in die middel is, wat varkvleis+ en weersinwekkende dinge eet, selfs springmuise,+ hulle almal sal saam aan hulle einde kom”, is die woord van Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel