8 Tog het hulle nie geluister of gehoor gegee nie,+ maar hulle het elkeen in die wederstrewigheid van sy slegte hart bly wandel;+ en daarom het ek al die woorde van hierdie verbond wat ek hulle beveel het om te doen, maar wat hulle nie gedoen het nie, oor hulle gebring.’”