Eksodus 22:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 “En jy mag ’n inwonende vreemdeling nie sleg behandel of verdruk nie,+ want julle het inwonende vreemdelinge in Egipteland geword.+ Deuteronomium 10:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 wat aan die vaderlose seun en die weduwee reg verskaf+ en die inwonende vreemdeling liefhet+ sodat hy hom brood en ’n mantel gee.
21 “En jy mag ’n inwonende vreemdeling nie sleg behandel of verdruk nie,+ want julle het inwonende vreemdelinge in Egipteland geword.+
18 wat aan die vaderlose seun en die weduwee reg verskaf+ en die inwonende vreemdeling liefhet+ sodat hy hom brood en ’n mantel gee.