Handelinge 20:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Ek het in alles vir julle getoon dat julle deur so te arbei+ die swakkes moet bystaan+ en die woorde van die Here Jesus in gedagte moet hou, toe hy self gesê het: ‘Dit verskaf groter geluk om te gee+ as om te ontvang.’” 2 Korintiërs 9:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Laat elkeen doen net soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie teësinnig+ of onder dwang nie, want God het ’n blymoedige gewer lief.+ 1 Timoteus 6:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 om goed te doen,+ om ryk te wees in goeie werke,+ om vrygewig te wees, mededeelsaam,+ Hebreërs 13:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Moet bowendien nie vergeet om goed te doen+ en mededeelsaam te wees nie, want sulke offerandes is vir God welbehaaglik.+
35 Ek het in alles vir julle getoon dat julle deur so te arbei+ die swakkes moet bystaan+ en die woorde van die Here Jesus in gedagte moet hou, toe hy self gesê het: ‘Dit verskaf groter geluk om te gee+ as om te ontvang.’”
7 Laat elkeen doen net soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie teësinnig+ of onder dwang nie, want God het ’n blymoedige gewer lief.+
16 Moet bowendien nie vergeet om goed te doen+ en mededeelsaam te wees nie, want sulke offerandes is vir God welbehaaglik.+