Spreuke 3:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Moenie die goeie terughou van dié aan wie dit toekom+ wanneer dit in die mag van jou hand is om dit te doen nie.+ Matteus 5:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 Gee aan hom wat iets van jou vra, en moet jou nie afkeer van iemand wat sonder rente by jou wil leen nie.+ Lukas 12:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Verkoop+ die goed wat aan julle behoort en gee barmhartigheidsgawes.+ Maak vir julle beurse wat nie verslyt nie, ’n onuitputlike skat in die hemele,+ waar geen dief naby kom of mot verteer nie. Handelinge 2:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 en hulle het hulle besittings+ en eiendomme verkoop en die opbrengs onder almal verdeel, volgens elkeen se behoefte.+
27 Moenie die goeie terughou van dié aan wie dit toekom+ wanneer dit in die mag van jou hand is om dit te doen nie.+
42 Gee aan hom wat iets van jou vra, en moet jou nie afkeer van iemand wat sonder rente by jou wil leen nie.+
33 Verkoop+ die goed wat aan julle behoort en gee barmhartigheidsgawes.+ Maak vir julle beurse wat nie verslyt nie, ’n onuitputlike skat in die hemele,+ waar geen dief naby kom of mot verteer nie.
45 en hulle het hulle besittings+ en eiendomme verkoop en die opbrengs onder almal verdeel, volgens elkeen se behoefte.+