Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 23:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Jy moet die fees van die ongesuurde koeke hou.+ Sewe dae moet jy ongesuurde koeke+ eet, net soos ek jou beveel het, op die vasgestelde tyd in die maand Abib,+ want daarin het jy uit Egipte uitgetrek. En hulle mag nie met leë hande voor my verskyn nie.+

  • Levitikus 23:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “‘En op die vyftiende dag van hierdie maand is die fees van die ongesuurde koeke vir Jehovah.+ Sewe dae moet julle ongesuurde koeke eet.+

  • Numeri 28:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En op die vyftiende dag van hierdie maand sal daar ’n fees wees. Sewe dae moet ongesuurde koeke geëet word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel