Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 23:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Jy moet die fees van die ongesuurde koeke hou.+ Sewe dae moet jy ongesuurde koeke+ eet, net soos ek jou beveel het, op die vasgestelde tyd in die maand Abib,+ want daarin het jy uit Egipte uitgetrek. En hulle mag nie met leë hande voor my verskyn nie.+

  • Eksodus 34:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En die eersteling van ’n esel moet jy met ’n skaap loskoop.+ Maar as jy dit nie loskoop nie, dan moet jy sy nek breek. Elke eersgeborene van jou seuns moet jy loskoop.+ En hulle mag nie met leë hande voor my verskyn nie.+

  • Psalm 96:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Skryf aan Jehovah die heerlikheid toe wat sy naam toekom,+

      Bring ’n gawe en kom in sy voorhowe.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel