Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 11:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En hy het sewehonderd vrouens gehad, vorstinne, en driehonderd byvrouens; en sy vrouens het sy hart geleidelik+ laat afwyk.

  • Nehemia 13:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Was dit nie weens hulle dat Salomo, die koning van Israel, gesondig het nie?+ En onder die baie nasies was daar geen koning soos hy nie;+ en hy was geliefd by sy God,+ sodat God hom as koning oor die hele Israel aangestel het. Selfs hom het die uitlandse vrouens laat sondig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel