Eksodus 6:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Die seuns van Gerson was Libni en Siʹmeï,+ volgens hulle families.+ Numeri 3:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Hulle geregistreerdes was volgens die getal van almal wat manlik was, van ’n maand en ouer.+ Hulle geregistreerdes was seweduisend-vyfhonderd.+ 1 Kronieke 6:62 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 62 En aan die kinders van Gersom+ volgens hulle families het hulle uit die stam Isʹsaskar+ en uit die stam Aser+ en uit die stam Nafʹtali+ en uit die stam Manasʹse+ in Basan dertien stede gegee.
22 Hulle geregistreerdes was volgens die getal van almal wat manlik was, van ’n maand en ouer.+ Hulle geregistreerdes was seweduisend-vyfhonderd.+
62 En aan die kinders van Gersom+ volgens hulle families het hulle uit die stam Isʹsaskar+ en uit die stam Aser+ en uit die stam Nafʹtali+ en uit die stam Manasʹse+ in Basan dertien stede gegee.