Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 15:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En aan Kaleb,+ die seun van Jefunʹne, het hy, volgens die bevel van Jehovah aan Josua, ’n aandeel onder die kinders van Juda gegee, naamlik Kirjat-Arba (die genoemde Arba was die vader van Enak), dit wil sê Hebron.+

  • Rigters 1:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Toe hulle Hebron aan Kaleb gee, net soos Moses beloof het,+ het hy die drie seuns van Enak+ daaruit verdryf.

  • 1 Kronieke 6:56
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 56 En die saailand van die stad en sy nedersettings+ het hulle aan Kaleb,+ die seun van Jefunʹne,+ gegee.

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel