Eksodus 23:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Bietjie vir bietjie sal ek hulle voor jou uit verdryf, totdat jy vrugbaar word en die land werklik in besit neem.+ Psalm 44:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want hulle het nie deur hulle eie swaard die land in besit geneem nie,+En hulle eie arm het nie vir hulle redding gebring nie.+Want dit was u regterhand en u arm+ en die lig van u aangesig,Omdat u behae in hulle gehad het.+
30 Bietjie vir bietjie sal ek hulle voor jou uit verdryf, totdat jy vrugbaar word en die land werklik in besit neem.+
3 Want hulle het nie deur hulle eie swaard die land in besit geneem nie,+En hulle eie arm het nie vir hulle redding gebring nie.+Want dit was u regterhand en u arm+ en die lig van u aangesig,Omdat u behae in hulle gehad het.+