Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 7:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En die manne van Ai het van hulle omtrent ses-en-dertig man doodgemaak, en hulle het hulle van voor die poort tot by Sebaʹrim agtervolg+ en hulle op die afdraand bly doodmaak. Gevolglik het die hart van die volk begin smelt en soos water geword.+

  • Josua 7:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Daarop het Josua, en die hele Israel saam met hom, Agan,+ die seun van Serag, geneem en die silwer en die ampskleed en die goudstaaf+ en sy seuns en sy dogters en sy bul en sy esel en sy kudde en sy tent en alles wat aan hom behoort, en hulle het hulle na die Agorlaagvlakte+ gebring.

  • Josua 7:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Toe het Josua gesê: “Waarom het jy ons in die ongeluk gestort?+ Jehovah sal jou vandag in die ongeluk stort.” Daarop het die hele Israel hom met klippe gegooi,+ waarna hulle hulle met vuur verbrand het.+ So het hulle hulle met klippe gestenig.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel