1 Samuel 15:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 want opstandigheid+ is dieselfde as die sonde van waarsêery,+ en om vermetel vooruit te dring dieselfde as die gebruik van towerkrag en teraʹfim.+ Aangesien jy die woord van Jehovah verwerp het,+ verwerp hy jou ook as koning.”+
23 want opstandigheid+ is dieselfde as die sonde van waarsêery,+ en om vermetel vooruit te dring dieselfde as die gebruik van towerkrag en teraʹfim.+ Aangesien jy die woord van Jehovah verwerp het,+ verwerp hy jou ook as koning.”+