Spreuke 12:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Angstige besorgdheid in die hart van ’n man sal dit laat neerbuig,+ maar die goeie woord maak dit bly.+ Spreuke 25:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Soos die koelheid van sneeu+ op die oesdag is die getroue gesant vir dié wat hom stuur, want hy verkwik die siel van sy here.+
25 Angstige besorgdheid in die hart van ’n man sal dit laat neerbuig,+ maar die goeie woord maak dit bly.+
13 Soos die koelheid van sneeu+ op die oesdag is die getroue gesant vir dié wat hom stuur, want hy verkwik die siel van sy here.+