Josua 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “Wees net moedig en baie sterk om sorgvuldig te handel volgens die hele wet wat my kneg Moses jou beveel het.+ Moenie regs of links daarvan afwyk nie,+ sodat jy wys kan handel oral waar jy gaan.+
7 “Wees net moedig en baie sterk om sorgvuldig te handel volgens die hele wet wat my kneg Moses jou beveel het.+ Moenie regs of links daarvan afwyk nie,+ sodat jy wys kan handel oral waar jy gaan.+