Eksodus 23:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Hulle mag nie in jou land woon nie, sodat hulle jou nie teen my laat sondig nie. As jy hulle gode dien, sal dit vir jou ’n strik word.”+ Deuteronomium 7:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En Jehovah jou God sal hulle beslis aan jou oorlewer, en jy moet hulle verslaan.+ Jy moet hulle vir seker aan vernietiging oorgee.+ Jy mag geen verbond met hulle sluit en geen guns aan hulle betoon nie.+ Spreuke 4:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Moenie die pad van die goddeloses betree nie,+ en moenie reguit in die weg van die slegtes inloop nie.+
33 Hulle mag nie in jou land woon nie, sodat hulle jou nie teen my laat sondig nie. As jy hulle gode dien, sal dit vir jou ’n strik word.”+
2 En Jehovah jou God sal hulle beslis aan jou oorlewer, en jy moet hulle verslaan.+ Jy moet hulle vir seker aan vernietiging oorgee.+ Jy mag geen verbond met hulle sluit en geen guns aan hulle betoon nie.+
14 Moenie die pad van die goddeloses betree nie,+ en moenie reguit in die weg van die slegtes inloop nie.+