Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 14:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Moses het toe sy hand oor die see uitgesteek;+ en Jehovah het die see deur ’n sterk oostewind laat wegvloei, die hele nag deur, en die seebodem in droë grond verander,+ en die waters is gekloof.+

  • Nehemia 9:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En die see het u voor hulle gekloof,+ sodat hulle op droë grond deur die see getrek het;+ en hulle agtervolgers het u in die dieptes gewerp+ soos ’n klip+ in die sterk waters.+

  • Psalm 78:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hy het die see gekloof, sodat hy hulle kon laat deurtrek,+

      En hy het die waters soos ’n dam laat staan.+

  • Jesaja 43:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Só het Jehovah gesê, die Een wat ’n weg deur die see en ’n pad deur sterk waters maak,+

  • Jesaja 63:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Die Een wat Sy pragtige arm+ aan die regterhand van Moses laat gaan het; die Een wat die waters voor hulle uit gekloof het+ om vir hom ’n naam te maak wat tot onbepaalde tyd duur;+

  • Hebreërs 11:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Deur geloof het hulle deur die Rooi See getrek soos oor droë land,+ maar toe die Egiptenaars dit daarop waag, is hulle verswelg.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel