Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 34:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Dan sal jy van hulle dogters vir jou seuns moet neem,+ en hulle dogters sal sekerlik onsedelike gemeenskap met hulle gode hê en maak dat jou seuns onsedelike gemeenskap met hulle gode het.+

  • Deuteronomium 7:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En jy mag geen huweliksverbintenis met hulle aangaan nie. Jou dogter mag jy nie aan sy seun gee nie, en sy dogter mag jy nie vir jou seun neem nie.+

  • Rigters 3:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En hulle het hulle dogters vir hulle as vrouens geneem,+ en hulle eie dogters het hulle aan hulle seuns gegee,+ en hulle het hulle gode begin dien.+

  • 1 Konings 11:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En toe Salomo oud word,+ het sy vrouens sy hart laat afwyk+ om ander gode te volg;+ en sy hart was nie volkome+ met Jehovah sy God soos die hart van sy vader Dawid nie.

  • Esra 9:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Want hulle het van hulle dogters vir hulleself en vir hulle seuns aanvaar;+ en hulle, die heilige saad,+ het met die volke van die lande vermeng geraak,+ en die hand van die vorste en die onderheersers was die vernaamste+ in hierdie ontrouheid.”

  • Nehemia 13:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Ook het ek in dié dae die Jode gesien wat Asdodiese,+ Ammonitiese en Moabitiese+ vrouens by hulle laat woon het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel