Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 6:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “En wanneer Jehovah jou God jou in die land bring wat hy aan jou voorvaders Abraham, Isak en Jakob met ’n eed beloof het om aan jou te gee,+ met groot en mooi stede wat jy nie gebou het nie,+

  • Josua 11:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En al die buit van hierdie stede en die mak diere het die kinders van Israel vir hulle geplunder.+ Dit was net al die mense wat hulle met die skerpte van die swaard geslaan het totdat hulle hulle verdelg het.+ Hulle het niemand wat asemhaal, laat oorbly nie.+

  • Spreuke 13:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Iemand wat goed is, sal ’n erfenis vir kleinkinders nalaat, en die rykdom van die sondaar is iets wat vir die regverdige as ’n skat bewaar word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel