Genesis 17:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Toe Abram nege-en-negentig jaar oud was, het Jehovah aan Abram verskyn en vir hom gesê:+ “Ek is God die Almagtige.+ Wandel voor my en wees onberispelik.+ Deuteronomium 18:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Jy moet onberispelik wees teenoor Jehovah jou God.+ Psalm 119:80 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 80 Laat my hart onberispelik wees in u voorskrifte,+Sodat ek nie beskaamd staan nie.+ Johannes 4:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 God is ’n Gees,+ en dié wat hom aanbid, moet met gees en waarheid aanbid.”+
17 Toe Abram nege-en-negentig jaar oud was, het Jehovah aan Abram verskyn en vir hom gesê:+ “Ek is God die Almagtige.+ Wandel voor my en wees onberispelik.+