Levitikus 19:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Praat met die hele vergadering van die kinders van Israel, en jy moet vir hulle sê: ‘Julle moet heilig wees,+ want ek, Jehovah julle God, is heilig.+ 1 Samuel 6:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Verder het die manne van Bet-Semes gesê: “Wie sal kan staande bly voor Jehovah, hierdie heilige God,+ en na wie toe sal hy van ons af weggaan?”+ Psalm 99:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Verhef Jehovah ons God+ en buig julle neer voor sy voetbank;+Hy is heilig.+ Jesaja 6:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En die een het die ander toegeroep en gesê: “Heilig, heilig, heilig is Jehovah van die leërs.+ Die volheid van die hele aarde is sy heerlikheid.” 1 Petrus 1:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 maar word, in ooreenstemming met die Heilige wat julle geroep het, self ook in julle hele gedrag heilig,+
2 “Praat met die hele vergadering van die kinders van Israel, en jy moet vir hulle sê: ‘Julle moet heilig wees,+ want ek, Jehovah julle God, is heilig.+
20 Verder het die manne van Bet-Semes gesê: “Wie sal kan staande bly voor Jehovah, hierdie heilige God,+ en na wie toe sal hy van ons af weggaan?”+
3 En die een het die ander toegeroep en gesê: “Heilig, heilig, heilig is Jehovah van die leërs.+ Die volheid van die hele aarde is sy heerlikheid.”
15 maar word, in ooreenstemming met die Heilige wat julle geroep het, self ook in julle hele gedrag heilig,+