21 Let op jouself weens hom en gehoorsaam sy stem. Moet jou nie opstandig gedra teen hom nie, want hy sal julle oortreding nie vergewe nie;+ want my naam is in hom.
35 “‘“Ek, Jehovah, het gespreek, waarlik, ek sal dit aan hierdie hele bose vergadering doen,+ dié wat teen my bymekaargekom het: In hierdie wildernis sal hulle aan hulle einde kom, en daar sal hulle sterf.+
14 En daarom het ek vir die huis van Eli gesweer dat die oortreding van die huis van Eli tot onbepaalde tyd nie van straf vrygestel sal word deur offerande of deur offergawe nie.”+
9 dan weet Jehovah hoe om mense van godvrugtige toegewydheid uit beproewing te verlos,+ maar om onregverdige mense te bewaar vir die dag van die oordeel om uitgeroei te word,+