Josua 6:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En wanneer hulle op die ramshoring blaas, wanneer julle die geluid van die horing hoor, moet die hele volk ’n groot oorlogskreet aanhef;+ en die muur van die stad sal inmekaarstort,+ en die volk moet opgaan, elkeen reg voor hom uit.” Hebreërs 11:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Deur geloof het die mure van Jeʹrigo geval nadat daar sewe dae lank daaromheen getrek is.+
5 En wanneer hulle op die ramshoring blaas, wanneer julle die geluid van die horing hoor, moet die hele volk ’n groot oorlogskreet aanhef;+ en die muur van die stad sal inmekaarstort,+ en die volk moet opgaan, elkeen reg voor hom uit.”