13 En julle moet my vader+ en my moeder en my broers en my susters en almal wat aan hulle behoort, laat lewe, en julle moet ons siel van die dood verlos.”+
18 Kyk! Ons kom in die land in. Hierdie tou van skarlaken draad moet jy in die venster bind waardeur jy ons laat afklim het, en jou vader en jou moeder en jou broers en die hele huisgesin van jou vader moet jy by jou in die huis versamel.+