Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 7:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En jy mag niks verfoeiliks in jou huis inbring nie, sodat jy nie soos dit ’n voorwerp word wat aan vernietiging oorgegee word nie. Jy moet dit geheel en al as ’n gruwel beskou en dit heeltemal verfoei,+ want dit is iets wat aan vernietiging oorgegee is.+

  • Josua 6:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En die stad moet iets word wat aan vernietiging oorgegee is;+ dit met alles wat daarin is, behoort aan Jehovah. Net Ragab,+ die prostituut, mag bly lewe, sy en almal wat saam met haar in die huis is, omdat sy die boodskappers weggesteek het wat ons uitgestuur het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel