Nehemia 9:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En op die vier-en-twintigste dag van hierdie maand+ het die kinders van Israel bymekaargekom met gevas+ en in saklinne+ en met grond+ op hulle. Job 2:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Toe hulle van ver af hulle oë opslaan, het hulle hom eers nie herken nie. En hulle het hulle stem verhef en gehuil en elkeen sy moulose oorkleed geskeur+ en stof hemelwaarts op hulle koppe gegooi.+
9 En op die vier-en-twintigste dag van hierdie maand+ het die kinders van Israel bymekaargekom met gevas+ en in saklinne+ en met grond+ op hulle.
12 Toe hulle van ver af hulle oë opslaan, het hulle hom eers nie herken nie. En hulle het hulle stem verhef en gehuil en elkeen sy moulose oorkleed geskeur+ en stof hemelwaarts op hulle koppe gegooi.+