Eksodus 20:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “Jy mag nie steel nie.+ Jesaja 61:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Want ek, Jehovah, het geregtigheid lief;+ ek haat roof tesame met onregverdigheid.+ En ek sal hulle loon in waaragtigheid gee,+ en ’n verbond wat tot onbepaalde tyd duur, sal ek met hulle sluit.+ Matteus 15:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Uit die hart kom daar byvoorbeeld goddelose redenasies,+ moorde, egbreuk, hoererye, diefstalle, valse getuienisse, lasteringe.+
8 Want ek, Jehovah, het geregtigheid lief;+ ek haat roof tesame met onregverdigheid.+ En ek sal hulle loon in waaragtigheid gee,+ en ’n verbond wat tot onbepaalde tyd duur, sal ek met hulle sluit.+
19 Uit die hart kom daar byvoorbeeld goddelose redenasies,+ moorde, egbreuk, hoererye, diefstalle, valse getuienisse, lasteringe.+