14 “Bring die een wat die vloek uitgespreek het, uit tot buite die kamp;+ en almal wat hom gehoor het, moet hulle hande+ op sy kop lê, en die hele vergadering moet hom met klippe gooi.+
18 Elke man wat hom opstandig gedra teen u bevel+ en na u woorde nie luister in alles wat u hom beveel nie, sal doodgemaak word.+ Wees net moedig en sterk.”+