6 En hulle moet agter ons aan uittrek totdat ons hulle van die stad af weggelok het, want hulle sal sê: ‘Hulle vlug vir ons net soos die eerste keer.’+ En ons sal vir hulle vlug.
16En die lot+ het vir die kinders van Josef+ uitgekom: van die Jordaan+ by Jeʹrigo af tot die waters van Jeʹrigo in die ooste, die wildernis wat van Jeʹrigo af na die bergstreek van Bet-El+ oploop.
12 En hulle grens by die noordelike hoek was van die Jordaan af, en die grens het na die noordelike hang van Jeʹrigo+ opgegaan en weswaarts teen die berg opgegaan, en sy eindpunt was by die wildernis van Bet-Awen.+