1 Konings 8:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 “En ook na die uitlander,+ wat geen deel uitmaak van u volk Israel nie en wat weens u naam uit ’n ver land kom+ 2 Kronieke 6:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 “En ook na die uitlander wat geen deel uitmaak van u volk Israel nie+ en wat weens u groot naam+ en u sterk hand+ en u uitgestrekte arm+ uit ’n ver land kom, en hulle kom en bid na hierdie huis toe,+ Spreuke 18:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die naam van Jehovah is ’n sterk toring.+ Die regverdige hardloop daarin en word beskerm.+
41 “En ook na die uitlander,+ wat geen deel uitmaak van u volk Israel nie en wat weens u naam uit ’n ver land kom+
32 “En ook na die uitlander wat geen deel uitmaak van u volk Israel nie+ en wat weens u groot naam+ en u sterk hand+ en u uitgestrekte arm+ uit ’n ver land kom, en hulle kom en bid na hierdie huis toe,+