2 As ’n man ’n gelofte aan Jehovah doen+ of ’n eed sweer+ waardeur hy sy siel tot ’n onthoudingsgelofte verbind,+ mag hy sy woord nie breek nie.+ Volgens alles wat uit sy mond uitgegaan het, moet hy doen.+
33 “Julle het ook gehoor dat daar vir dié van die ou tyd gesê is: ‘Jy mag nie sweer+ sonder om jou eed na te kom nie, maar jy moet jou geloftes aan Jehovah betaal.’+