-
Nehemia 13:19Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
19 En toe die poorte van Jerusalem voor die sabbat in skaduwee gehul was, het ek onmiddellik die woord gespreek, en die deure is toegemaak.+ Ek het verder gesê dat hulle dit nie mag oopmaak tot ná die sabbat nie; en ek het van my eie dienaars by die poorte opgestel sodat geen vrag op die sabbatdag sou inkom nie.+
-